Register Here

3 comments

  • myburgjl@yahoo.co.za

    hi my naam is johannes en ek kom al n langpad saam met eezywealth nog altyd onseker oor wat om te doen Maar ek moet nou dringend iets kry wat kan geld maak aangesien ons van plan is om die land teverlaat en na my dogter en kleinkinders te gaan in Thailand Die probleem wat ek het daar is teveel om van te kies en maak n mens bietjie verward So enige voorstelle sal waardeer word
    Dankie
    Johannes

    • eezywealthplrs

      Hi Johannes,

      Hoop jy sal wel iets hier kry in die Free Downloads wat rerig sal help. U moet eers besluit wat u wil doen on ekstra geld te makk en bly daarmee. Dit help nie om van een na die ander geleentgheid te hop nie, want dan sal U nerens uit kom nie.

      Kyk uit hier in die toekoms vir nuwe materiaal wat ek sal byvoeg om alle mense te help.

      vriendelike groete

      Richard

  • myburgjl@yahoo.co.za

    dankie

Leave a Reply